Gebruik hierdie skakels om vinnig kontak te maak.
AMBULANS
ROCKET
MEDIESE SENTRUM
ORANIA KLINIEK
X-STRALE
ORALAB
Klik hier vir meer besonderhede en ander diensverskaffers in Orania wat verbind is tot gesondheid:
GESONDHEIDSGEBEURE
VRIENDE VAN ORANIA GESONDHEIDSORG
Vir gesonde mense in 'n gesonde, selfstandige gemeenskap.
Orania Gesondheidsorg MSW is ‘n maatskappy sonder winsbejag wat ten doel het om volhoubare, toeganklike en gehalte-gesondheidsorg vir Oraniërs te verseker.
In Orania neem ons self die verantwoordelikheid vir die dinge wat vir ons mense saak maak – en gesondheid is een van die belangrikstes.
Artikel 18A-sertifikaat beskikbaar vir skenkings.